Gayton maak hart skoon oor reiskoste na Olimpiese Spele Donderdag 17 Oktober 2024

Gayton maak hart skoon oor reiskoste na Olimpiese Spele Donderdag 17 Oktober 2024

NUUSPOD

4 дня назад

7,490 Просмотров

Ссылки и html тэги не поддерживаются


Комментарии:

@alexandergous9838
@alexandergous9838 - 17.10.2024 10:08

Gayton bad news

Ответить
@HannoVisagie
@HannoVisagie - 17.10.2024 10:11

Nee wat Izak, jy sal maar die Ozempic alternatief moet los, want jy skud nie meer so lekker as jy lag nie.

Ответить
@ET-em1hc
@ET-em1hc - 17.10.2024 10:18

It sounds expensive...because if you pay in SA R20 for coffee...and you pay there $20...you cannot calculate now in Rands...due to exchange rate.....same as you earn there $50000 now you calculate it in Rands and think...eish that's plenty income....

Ответить
@HannoVisagie
@HannoVisagie - 17.10.2024 10:23

Hoekom kom die sportminister so vaak/vertraag oor? Moeg? Min slaap? Onder invloed van iets?

Ответить
@anelrobbertse4129
@anelrobbertse4129 - 17.10.2024 10:29

Die koste was vir Gayton en die ander amptenare 7 or 8 persone. Nie net Gayton nie

Ответить
@Toffie10
@Toffie10 - 17.10.2024 11:26

Izak, jou klank is ontsettend sag en te bas. Ek sukkel om dit te hoor. Moenie jy die klank reguleer nie, laat die luisteraars eerder besluit om die klank op hulle toestelle te reguleer. Jou Nuuspod klingel is doodreg. Baie harder as jou stem.

Ответить
@SPsalm24
@SPsalm24 - 17.10.2024 12:19

Flat earther and an enclosed system believer 😊

Ответить
@lindalauragouws4703
@lindalauragouws4703 - 17.10.2024 12:29

Ek het geen fines!!!! So pas my lisensie hernu 😂😂😂🎉🎉🎉😂😂

Ответить
@lindalauragouws4703
@lindalauragouws4703 - 17.10.2024 12:36

Belastingbetalers se geld 😮😮😮

Ответить
@UrsulaHerandien
@UrsulaHerandien - 17.10.2024 13:01

Gayton is nie b

Ответить
@UrsulaHerandien
@UrsulaHerandien - 17.10.2024 13:14

Hulle is alweer besig met gayton hulle moet dan na almal sin kyk jy doen niks verkeet nie kyk na al die wat so steel en niks oorkom nie ons sick nasie

Ответить
@laetitiakeyter4919
@laetitiakeyter4919 - 17.10.2024 13:16

Ek het vroeer die maand Kaap toe gevlieg, Gayton was op dieselfde vlug, geen besigheidsklas of wagte nie, ek het nogal respek vir die man gekry, hy is vriendelik en spontaan, ek fluister nog vir my man om te se dis Gayton toe lag Gayton en se ek skinder te hard en skud nog blad ook!

Ответить
@AnnelisedeWet
@AnnelisedeWet - 17.10.2024 13:37

Dankie Izak vir jou program.

Ответить
@apretorius8231
@apretorius8231 - 17.10.2024 13:42

Dankie Izak

Ответить
@verajappie9998
@verajappie9998 - 17.10.2024 16:01

Die media het gedink Minister Gayton McKenzie is n vaak gans maar hy slaap wakker vir hulle die media het n skinder pot geword

Ответить
@charlesmyburgh
@charlesmyburgh - 17.10.2024 18:24

Ek en my vrou het soveel respek vir jou. Elkeen het n opinie hier. En jou volgers ook. Die baas lei en die res volg. Almal het respek vir mekaar hier. 🎉🎉🎉🎉🎉🎉

Ответить
@dennisdesmet
@dennisdesmet - 17.10.2024 18:51

yeah i know it was streamed 11 hours ago but one day you might just read my comment. Keep the news and story's flowing Izak, you keep me updated because me don't read or listen to main stream news any more because main stream media cannot be trusted

Ответить
@ninakirsten8021
@ninakirsten8021 - 17.10.2024 19:42

Bull Gayton

Ответить
@ilzeilzeventer805
@ilzeilzeventer805 - 17.10.2024 22:46

Sorry man ek haat 'n hond wat kef, wel baie lief vir hulle.

Ответить
@MichaelMarx-eq6fw
@MichaelMarx-eq6fw - 20.10.2024 21:59

Are you prepared to take a polygraph test to prove the truth of all your "facts" I think not.

Ответить