9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. Haat alles wat verkeerd is; kies kant vir wat goed is. 10 As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer.
(Rom 12:9-10 NLV)
Dankie dat jy saam luister en saam BELEEF!
Asseblief los vir ons n "comment" en "share" hierdie oggend oordenking.